Rodium

45 ruteniumrodiumpalladium
Co

Rh

Ir
Algemeen
Naam, simbool, getal rodium, Rh, 45
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 9, 5, d
Voorkoms silwerige wit metaal
Atoommassa 102.90550 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d8 5s1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 16, 1
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 12.41 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 10.7 g/cm³
Smeltpunt 2237 K
(1964 °C)
Kookpunt 3968 K
(3695 °C)
Smeltingswarmte 26.59 kJ/mol
Verdampingswarmte 494 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 24.98 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 2288 2496 2749 3063 3405 3997
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Ruimtegroep Fm3m  nommer: 225
Strukturbericht-kode A1
Oksidasietoestande 2, 3, 4
(amfoteriese oksied)
Elektronegatiwiteit 2.28 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 719.7 kJ/mol
2de: 1740 kJ/mol
3de: 2997 kJ/mol
Atoomradius 135 pm
Atoomradius (ber.) 173 pm
Kovalente radius 135 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 43.3 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 150 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 8.2 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 4700 m/s
Young se modulus 275 GPa
Skuifmodulus 150 GPa
Massamodulus 380 GPa
Poissonverhouding 0.26
Mohs se hardheid 6.0
Vickers hardheid 1246 MPa
Brinell hardheid 1100 MPa
CAS-registernommer 7440-16-6
Vernaamste isotope
Isotope van Rodium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
99Rh sin 16.1 d e - 99Ru
? 0.089, 0.353,
0.528
-
101mRh sin 4.34 d e - 101Ru
IO 0.157 101Rh
? 0.306, 0.545 -
101Rh sin 3.3 y e - 101Ru
? 0.127, 0.198,
0.325
-
102mRh sin 2.9 j e - 102Ru
? 0.475, 0.631,
0.697, 1.046
-
102Rh sin 207 d e - 102Ru
ß+ 0.826, 1.301 102Ru
ß- 1.151 102Pd
? 0.475, 0.628 -
103Rh 100% Rh is stabiel met 58 neutrone
105Rh sin 35.36 h ß- 0.247, 0.260,
0.566
105Pd
? 0.306, 0.318 -
Portaal Chemie

Rodium is 'n chemiese element met die simbool: Rh. Dit het 'n atoomgetal van 45. Die element is 'n skaars silwerwit, harde oorgangsmetaal en is 'n lid van die platinumgroep. Rodium word aangetref in platinumertse en word gebruik in legerings saam met platinum en ook as 'n katalisator. Dit is die duurste edelmetaal.[1]

  1. http://www.taxfreegold.co.uk/preciousmetalpricesindx.html

Developed by StudentB